[Foto’s] Dié rokkies wil sy beslis nié dra…

Dit is vreeslik gerieflik om inkopies aanlyn te doen, maar daar is sommige dinge wat liefs nie oor die internet bestel moet word nie. Hier is ʼn paar voorbeelde van meisies wat dit gewaag het om hul matriekafskeidrokke op dié manier te koop. Ai tog…

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

Foto: BoredPanda.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

23 Kommentare

Bokkie ·

Ek huil my morsdood sou so iets met my gebeur! Maar ………… ek is ook nie een vir online shopping nie – wat nog te sê van klere aanlyn te koop.

A. Mac ·

Solank die rok net nie op die dag van die afskeid opdaag nie. Sien van die rokke kan jy probeer red wat te redde is.

First Lady ST ·

Ek het al 4 keer baie suksesvol aandrokke online gekoop

Ook Getoets ·

Ons het ook een keer vir ‘n funksie rokke gekoop. My rok was so een nommer te groot, maar “dra-baar”. My dogtertjie se rokkie het glad nie soos die prentjie gelyk nie en my ma se rok was seker 3 nommers te groot en die verkeerde kleur! Alhoewel dit baie goedkoop was, sal ons dit nie weer doen nie :-)

wielie ·

Ai nou lekker gegiggel ……. dit is skreeu snaaks!! Maar nou ja as mens nie iets kan voel en sien en vat nie ……. moenie dit betaal nie :)) Prentjies lieg ……….

Giggel ·

Kyk ek moet se, van die rokke lyk nie NAASTENBY soos op die prentjie nie, maar eerlik lyk van die LYFIES ook nie NAASTENBY soos op die prentjie nie. Dit moet steeds ‘n groot teleurstelling wees, daai ronde ‘cups’ is die pits!

se net ·

Mens moet mos sien dat daai wilgerlat lyfie nie soos joune lyk nie! Kom by! En besef dat jy bkie ronder is en jy dus nie so goed gaan lyk nie

Katrien ·

My dogter se trourok wat sy aanlyn bestel het was n fiasko!gelukkig was tyd aan ons kant en ons kon plan B in werking stel.nooit ooit weer nie!!!

Ella ·

Ek het eenmaal so hittete in dieselfde strik getrap en net betyds ‘n waarskuwende inskrywing op Facebook gesien wat een so ‘n slenter ontmasker het.

Gesi ·

My dogter se matriek afskeid rok was oor di pos bestel en perfek kyk altyd na die ratings van n verkoper. Ons ook al heelwat ander klere stuke met sukses gekoop

Summerfield ·

Ek het al geleer om eers die maatskappy wat die ware adverteer, ‘n bietjie na te vors op die internet. So vermy jy die slaggate. As die besigheid nie ‘n goeie naam het by die Beter Besighied Buro nie, dan los ek hulle net so. Kyk ook wat ander kleinte aan lyn van die besigheid se. So het jy dan ‘n beter idee van die besigheid waarvan jy wil bestel. Koop eerder plaaslik, dan gaan jou geld na jou eie gemeenskap, en as daar fout is, kan jy persoonlik na die winkel gaan. Baie van die internet besighede het nie eens ‘n telefoon nommer nie, net ‘n email adres, en hulle antwoord daardie email wat jy stuur om te kla, nooit nie.

Stemsaam ·

Ek stem. Het paar goed online gekoop met sukses. Doen eers behoorlik jou huiswerk eer jy koop. Dis amper onmoontlik om die goed omgeruil te kry.

Marlize Rossouw ·

Daar is baie scammers en mens kan baie sleg daarvan afkom. Ek voer self in, dit vat navorsing, trial en error om by die regte plek uit te kom. Die grootste fout wat mense maak is om te dink jy koop die goedkoopste rok, goedkoop koop is duur koop! As mens met die regte mense werk, kry mens elke slag kwaliteit en al my rokke is custom made, ek het nog nooit probleme ondervind nie!

Huh? ·

Ek stem saam met Giggel. Die arme meisietjies wat die rokke bestel het, se lyfies is by verre NIE die van die modelle nie; ??

Ashley ·

Niemand sin lyk so nie. Daardie fotos is nie oorspronklik nie.

Ritz ·

Made in China! En nee dames, julle sal moet dieet en oefen as julle soos die modelle op die advertensies wil lyk. Julle eet heeltemal te veel.

Adoons ·

Die arme kinders het seker gedink die figuur kom saam met die rok!

Theresa ·

Met sterre in hul oë! Foeitog – dis jammer hul het seker uitgesien na hul pragrokke – groot teleurstellings veral dat dit heelwat groter lyk as wat hul seker bestel het.

louisa ·

Ai tog …jammer dames dat jul die blapse moes aftrap….. hoop jul kry daardie stunning rokkies waarop jul julle harte gesit het……

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.