Meisies droom gewoonlik al van jongs af oor dié groot dag. Hulle droom oor die prins op sy wit perd (of in ʼn Volksie) wat hulle knieë gaan lam maak en uiteindelik om haar hand vra. Hulle droom van dié spesiale dag wat hulle ʼn rok so wyd as moontlik kan aantrek, of een met kant en valle, of ʼn satynrok met ʼn lang sleep.
Daar is ʼn paar vroue wie se droomrokke egter ander se wenkbroue laat lig.
Ons het ʼn paar van dié trourokke opgespoor:
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
10 Kommentare
Gits, ek het nie woorde vir enigeen van die “tabbers” nie!
Dis verspot…
Waar kan ek dit bestel?
Geen spelde naby van hulle nie. Afblaas mag dalk ‘n groot probleem wees.
OOOOOOOO my GENADE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!