[Foto’s] Die vreemdste trourokke ooit

Meisies droom gewoonlik al van jongs af oor dié groot dag. Hulle droom oor die prins op sy wit perd (of in ʼn Volksie) wat hulle knieë gaan lam maak en uiteindelik om haar hand vra. Hulle droom van dié spesiale dag wat hulle ʼn rok so wyd as moontlik kan aantrek, of een met kant en valle, of ʼn satynrok met ʼn lang sleep.

Daar is ʼn paar vroue wie se droomrokke egter ander se wenkbroue laat lig.

Ons het ʼn paar van dié trourokke opgespoor:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Penellope Jones ·

Gits, ek het nie woorde vir enigeen van die “tabbers” nie!

Meraai ·

Geen spelde naby van hulle nie. Afblaas mag dalk ‘n groot probleem wees.

wilma ·

Hoop die ballon trourok het bestaan toe sy in die kerk instap… kan jy dink as een van daai balonne moet pop terwyl dominee bid!!!

christa ·

is dit om aandag te trek? Dit lyk geklik om die minste te se

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.