[Foto’s] Dit is hoekom vroue langer leef as mans

Daar is verskeie redes hoekom vroue langer as mans leef. Volgens talle studies is daar bepalende faktore soos ʼn sterker immuunstelsel. Maar hier is ʼn paar foto’s hoekom ons dink dat vroue langer as mans leef …

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

Foto: Boredpanda.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

18 Kommentare

m ·

Ja kyk duidelik het hierdie lot beperkte breinselle want hulle is n ongeluk wat wag om te gebeur.

zahn ·

Dit lyk vir my of die manne almal werk aan hul huwelik. Huwelik ‘n gat gegrawe hê, huwelik ‘n boom gesaag hê, huwelik die ruite skoon hê, huwelik ‘n lig inhê….

Denise ·

Nee kyk dit is nou soos n riller al die aksies defnitief nie gedink nie!!!!!

lilla B ·

Hoe pleeg sommige ouens selfmoord? Hulle spring van hul ego’s na hul IK. ; )

Erika Kruger ·

Dit is nou weereens ‘n bewys … mans kan nie dink nie

Boerenooi ·

Sjoe Erika. Dis nou ‘n goeie voorbeeld van veralgemening. Ons het soveel mooi byvoeglike naamwoorde in Afrikaans…. Soos uhmmm… SOMMIGE?

Jan Jacobs ·

Nee Boerenooi ek dink Erika is 100% korrek. Dit is hoekom haar man met haar getrou het. Net n gedagte!!!

Boerenooi ·

Ag wat …. Mense doen soms (dom?) dinge… Maak nie saak die geslag. Ekself is skuldig hieraan. ?

Henk ·

Julle is almal verkeerd. Vrouens leef wel langer as hul mans omrede hulle nie saam met vrouens bly nie

Chris ·

Die enigste rede hoekom mans vroeër as vrouens dood gaan is omdat hulle wil.

ken benoni ·

Nou lekker gelag, MM plaas meer sulke insette asb., goeie medesyne na al die moord en Spur-dinge!!!

Henk ·

Hoekom gaan ‘n man voor sy vrou dood? Want hy WIL!!
Al ooit gedink dat die ouens op hierdie fotos die optrede dalk as die laaste uitweg sien om uit hul huwelike te kom?

Adriaan van der Westhuizen ·

Dit lyk asof die ouens nie eers behoorlik dink voor hulle iets doen nie. Soos hulle met die 10 duime. Ek stem saam vrouens lewe langer maar dit het niks met onnoselheid te doen nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.