[Foto’s] Eerste skooldag se vóór- en ná-foto’s laat almal skater

Eerste skooldag se vóór- en ná-foto’s (Foto: Bored Panda)

Dit is soms bitter moeilik om te keer dat jou opgewondenheid vinnig kwyn, veral wanneer jy ʼn sewejarige is wat vir die eerste keer skool toe gaan. Die webwerf Bored Panda het onlangs ʼn vóór- en ná-fotoreeks saamgestel van kinders se eerste dag by die skool.

Te oordeel na dié foto’s, was die eerste skooldag glad nie so lekker soos die meeste kinders verwag het nie.

Ouers wat die foto’s van hul kinders gedeel het, sê die kinders was dikwels huiwerig om terug te gaan skool toe die volgende dag.

“Verbeel hom in ʼn pak, en dan sien jy die meeste volwassenes aan die einde van ʼn werksdag,” het een ouer oor haar moeë seuntjie opgemerk.

Kyk die reeks foto’s hier.

Bron: Bored Panda

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

rienie ·

Dit is super mooi. So natuurlik. Geen pertensie nie. As hul moeg is, is hul moeg. Pragtige fotos Maroela nuus

Ina ·

Sit my foto daar van hoe ek lyk na werk (liewers nie want tot my hakskoene lyk soos gekookte pasta – pap en vaal na ‘n harde dag)….die kleintjies is moedeloos, ek kan ten minste ‘n glas wyn gryp om die skokdae af te was. Sterkte kleingoed, ek is nie sinies nie, maar dit raak net erger.

Van ·

dis so oulik. Fotos van ons grootmense, kan ons maar net die “na” fotos plaas ons lyk voor en na ewe voos en moeg….lol

Denise ·

Baie oulik hulle het defnitief die dag geniet!!! Ek het nie n voor foto nie ek lyk soos die 2de foto soggens en saans!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.