Foto’s: Hierdie advertensies laat jou twee keer kyk

Advertensies wat maatskaplike kwessies aanspreek

Advertensies wat maatskaplike kwessies aanspreek

Soms kry ʼn advertensieagentskap dit reg om met een foto ʼn maatskaplike kwessie aan te spreek en jou daaroor te laat nadink.

Hier is ʼn paar van die beste advertensies uit die verskillende veldtogte. Klik hier om nog advertensies te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.