Jy het pas jou hond gebad. Jy het sy pels geborsel en nou is hy silwerskoon. Maar jy het ná ʼn lekker reënstorm per ongeluk die agterdeur oop gelos en ʼn halfuur later is daar ʼn vreemde hond wat in jou erf rondspeel …
Honde-eienaars het ʼn paar grappige foto’s gedeel van hul honde wat byna onherkenbaar is ná ʼn modderbad.
Te oulik.
Is ook bewus van n modder masker.