[Foto’s] Honde wat dink hulle is katte

Foto via Bored Panda

As jou hond al ooit by die venster gesit en staar het in die verte, of op die heining geloop, in die boom geklim, of homself tuisgemaak het op die kat se krappaal, dan sal dié foto’s nie vir jou te vreemd wees nie.

Dit wil voorkom of sommige honde ook nege lewens het…

Die fotoalbum is deur die webwerf Bored Panda opgestel. Kyk hier na nog foto’s.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Maria Van Dieweeck ·

Ma se honnes, heeltemal reg vir aksie! Hoe lekker lag ek nou!

ES ·

Ek het ook ‘n hond wat haarself met ‘n allemintige sprong tot in hoë bome op ons werf lanseer en dan heerlik op die dwarstakke ronddraf sonder om te huiwer.

popeye ·

Dis alles die katte se skuld! Hulle leer dit by die katte!!! Wonder hoe my Basset of Great Dane sal lyk so hoog in die takke?

John ·

Wys net wat gedoen kan word. As honde kan en soveel oe’s en a’s kry kan ons ook.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.