Foto’s: Hulle lyk nes hul poppe!

‘n Fotogalery van kinders wat merkwaardig nes hul poppe lyk word wyd op sosiale media gedeel. Hier is ‘n paar van die foto’s. Die oorsprong van die foto’s is ongelukkig nie bekend nie. Laat weet ons gerus indien jy weet waar ons krediet kan gee vir enige van die foto’s.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.