[Foto’s] Hy laat skilderye ‘lewe’!

Foto: Joel Rea

Foto: Joel Rea

Joel Rea (32) van Australië se skilderye lyk só werklik, dat dit byna onmoontlik is om te glo dit is tekeninge.

Joel se werk is al in Australië en Amerika uitgestal, en nou ook in Europa.

Hy het al talle gesogte kunstoekennings ontvang vir sy olieskilderye en is een van slegs 60 bekroonde internasionale kunstenaars om hul werk in die wêreld se eerste Paintguide-uitstalling in Londen te vertoon.

Besoek Joel se webwerf
Sluit aan by sy Facebook-blad
Volg hom op Instagram

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

11 Kommentare

jongste oudste gewildste
Fanie

Dit is absoluut fantasties!

Theresa B

Sjoe, dis amazing. Wat ‘n seëning op sy talent…………………………..

Eliza-beth

Die groot foto wys hoe absoluut fantasties sy kuns is! Die see lewe absoluut daarop!

ANDRE

Goeie appels ! Dit lyk ongelooflik ! Wonderlike talent.

Victor

Wow! Dié skilderye is absoluut fantasties!