Joel Rea (32) van Australië se skilderye lyk só werklik, dat dit byna onmoontlik is om te glo dit is tekeninge.
Joel se werk is al in Australië en Amerika uitgestal, en nou ook in Europa.
Hy het al talle gesogte kunstoekennings ontvang vir sy olieskilderye en is een van slegs 60 bekroonde internasionale kunstenaars om hul werk in die wêreld se eerste Paintguide-uitstalling in Londen te vertoon.
Besoek Joel se webwerf
Sluit aan by sy Facebook-blad
Volg hom op Instagram
Dit is absoluut fantasties!
Sjoe, dis amazing. Wat ‘n seëning op sy talent…………………………..
Die groot foto wys hoe absoluut fantasties sy kuns is! Die see lewe absoluut daarop!
Goeie appels ! Dit lyk ongelooflik ! Wonderlike talent.
Wow! Dié skilderye is absoluut fantasties!
Ongelooooflik talent!! Om iemand so ‘n kuns te sien skep is ‘n belewenis
Dit is so pragtig en besonders talentvol. Dankie dat ons dit kan geniet!
Dis nou ware talent! Ek sou my laaste twee tande gee om so te kon skilder!….. Hy laat ander sogenaamde bekende skilders na kinders lyk.
Dit is g’n wonder dat alle afdrukke van sy skilderye ‘sold out’ is op sy webblad.Hy is werklik ‘n eenkeer in ‘n leeftyd skilder
ONGELOOFLIK Mooi,
Ek geen kuns kenner maar ek weet wat vir my mooi is en die branders is asof ek wag dat hulle hier by my moet breek, ek is seker sonder veel inspannng as mens so skildery het sal jy die see kan ruik ook! hehehe