[Foto’s] Kan jy dié diere met hul goeie kamoeflering gewaar?

Die webwerf Bored Panda het ʼn lys saamgestel van diere met die beste kamoeflering. Die natuur is darem maar wonderlik – kyk net hoe goed kruip hierdie diere sommer so in die oopte weg. ’n Mens moet wraggies mooi kyk om te sien waar hulle is. Kan jy hulle almal sien?

Sien jy die eekhoring?

Foto: BoredPanda.com

Dié spinnekop kruip omtrent weg!

Kan jy die geitjie gewaar?

Foto: BoredPanda.com

Wat van dié drie paddas?

Foto: BoredPanda.com

Kan jy die uil sien?

Foto: BoredPanda.com

En die stokinsek?

Foto: BoredPanda.com

Sien jy die seeperdjie?

Foto: BoredPanda.com

En die spinnekop?

Foto: BoredPanda.com

Waar is die sneeuluiperd?

Foto: BoredPanda.com

Sien jy die boompadda?

Foto: BoredPanda.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

13 Kommentare

Henriētte Strydom ·

Die spinnekoppe en die sneeuluiperd kan ek nie sien nie, en dit terwyl ek ‘n bril op het?

Willie ·

In die middle, lings van die klip so 2cm, sal jy sy kop sien

Gert ·

Maak net foto groter net kop steek uit ,dankie vir sulke breinkrappers.

Johann ·

Die natuur is so ongelooflik, met alles wat so perfek inpas en toegerus is om te oorleef

Johan Pretorius ·

FOTO NO. 3. Julle verwys na n “Geitjie”. Ek is seker dom, maar daai lyk vir my soos n “Verkleur Mannetjie”??

Hannah ·

Ek stem Johan… lyk vir my ook na ‘n verkleurmannetjie!

Dnfj ·

Dit is nie n verkleurmannetjie nie maar wel die “Baweng satanic leaf gecko” eie aan Madagaskar

Ander Annie ·

Dit is fantasties mooi. Die nature is asemrowend mooi.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.