Die webwerf Bored Panda het ʼn lys saamgestel van diere met die beste kamoeflering. Die natuur is darem maar wonderlik – kyk net hoe goed kruip hierdie diere sommer so in die oopte weg. ’n Mens moet wraggies mooi kyk om te sien waar hulle is. Kan jy hulle almal sien?
[Foto’s] Kan jy dié diere met hul goeie kamoeflering gewaar?
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
13 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Dankie Maroela dit was nou ‘n lekker speletjie
Waar is die sneeuluiperd?
Kan nie daardie een sien
Die spinnekoppe en die sneeuluiperd kan ek nie sien nie, en dit terwyl ek ‘n bril op het?
In die middel, bietjie na links.
In die middle, lings van die klip so 2cm, sal jy sy kop sien
Maak net foto groter net kop steek uit ,dankie vir sulke breinkrappers.
Sjoe dit is fantasties.
Die natuur is so ongelooflik, met alles wat so perfek inpas en toegerus is om te oorleef
FOTO NO. 3. Julle verwys na n “Geitjie”. Ek is seker dom, maar daai lyk vir my soos n “Verkleur Mannetjie”??
Ek stem Johan… lyk vir my ook na ‘n verkleurmannetjie!
Dit is nie n verkleurmannetjie nie maar wel die “Baweng satanic leaf gecko” eie aan Madagaskar
Fantasties – dankie!
Dit is fantasties mooi. Die nature is asemrowend mooi.