Ouers weet sommer al: as dit so stil raak in die huis moet jy gaan ondersoek instel waarmee die kleinspan hulself besig hou.
Hier is foto’s van ‘n paar kleuters wat só op heterdaad betrap is.
Die bron van die foto’s is ongelukkig nie bekend nie. Indien jy weet van krediet wat ons aan enige van die foto’s kan toeken, laat weet ons gerus.
Al daardie gesiggies is te dierbaar. Jy kan ook nie vir lank kwaad bly nie!
Te kostelik!