Foto’s: Kinders op heterdaad betrap

IMG_1503Ouers weet sommer al: as dit so stil raak in die huis moet jy gaan ondersoek instel waarmee die kleinspan hulself besig hou.

Hier is foto’s van ‘n paar kleuters wat só op heterdaad betrap is.

Die bron van die foto’s is ongelukkig nie bekend nie. Indien jy weet van krediet wat ons aan enige van die foto’s kan toeken, laat weet ons gerus.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

charmaine ·

Al daardie gesiggies is te dierbaar. Jy kan ook nie vir lank kwaad bly nie!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.