Foto’s: Kinders sal op enige plek slaap!

Kinders is soos klein bondeltjies energie, maar dis asof hulle batterye sommer so eensklaps kan pap raak en hulle soos ʼn speelding onderstebo kan hang om te slaap.

Hierdie paar kinders se ouers het met die kamera reggestaan toe meeste van hulle – klaarblyklik – sommer so in die speel aan die slaap geraak het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Estelle ·

Ag my moeder! Dis te dierbaar.
Baie dankie vir die lekker lag wat julle vandag in my dag gebring het.
Klein kindertjies is nou maar eenmaal Vader se engeltjies.

Sandy ·

Die arme hond lê ook maar net whaaa haaa haaaa! Vrek oulik!

Anoniem ·

Ag ja as die moegheid jou slaan ne, dan slaap jy nou op enige plek of in enige posisie. Die hond laat maar gedwee toe dat daar op sy rug geslaap word. Hierdie fotos is te oulik en het my nou lekker laat lag.

summie ·

Wens ek kon so maklik aan die slaap raak, te kostelik vir woorde !!!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.