[Foto’s] Kinders sal op enige plek slaap!

Kinders is soos klein bondeltjies energie, maar dis asof hulle battery kan sommer so eensklaps kan pap raak en hulle soos ʼn speelding sommer onderstebo kan hang om te slaap.

Hierdie paar kinders se ouers het met die kamera reggestaan toe meeste van hulle – klaarblyklik – sommer so in die speel aan die slaap geraak het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

10 Kommentare

jongste oudste gewildste
Elsabe Franken-Jordaan

Ag foetog…hulle is so dierbaar!

Peet Schabort

Dit is die juweel om tuis groot te word waar die horlosie nie jou baas is. Daar is nie ‘n ding of ‘n doen wat volgens tyd hoef gedoen te word. Hierdie is die hemel van kind wees op aarde. Ongelukkig is die leefstyl vandag so dat beide ouers moet werk om die pot aan die kook te hou.
Elke foto spreek boekdele maar die onderste foto se kinderoppasser vat die koek !

SNEL

Te oulik!!

Rupert Ashford

Beste is die troeteldiere wat so geduldig is met die kleintjies.

Loon

Iemand het die remote uitgevind vir besige lyfies!