[Foto’s] Kinders sal op enige plek slaap!

Kinders is soos klein bondeltjies energie, maar dis asof hulle battery kan sommer so eensklaps kan pap raak en hulle soos ʼn speelding sommer onderstebo kan hang om te slaap.

Hierdie paar kinders se ouers het met die kamera reggestaan toe meeste van hulle – klaarblyklik – sommer so in die speel aan die slaap geraak het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

10 Kommentare

Peet Schabort ·

Dit is die juweel om tuis groot te word waar die horlosie nie jou baas is. Daar is nie ‘n ding of ‘n doen wat volgens tyd hoef gedoen te word. Hierdie is die hemel van kind wees op aarde. Ongelukkig is die leefstyl vandag so dat beide ouers moet werk om die pot aan die kook te hou.
Elke foto spreek boekdele maar die onderste foto se kinderoppasser vat die koek !

elize naude ·

klatergoud kan die opmaak vir n moeder se tyd en toewyding aan haar kinders nie…
die kwitansie kom altyd later…
ons het nie in luukse van materialisme geleef nie, maar ons ma het ons die lewe laat beleef…

Rupert Ashford ·

Beste is die troeteldiere wat so geduldig is met die kleintjies.

JK ·

Hulle almal is precious. Maar ek kon self dit nog nie regkry om te staan en slaap nie.

Inge ·

My dag is nou gemaak! Dit is ongelooflik oulik! Kinders is net amazing…

Deloris ·

dis darem maar lekker om kind te wees ………………….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.