Foto’s: Kunspret met piesangs

Stephan Brusche, ʼn kunstenaar van Rotterdam in Nederland, skep ongelooflike kunswerke met piesangs. Hy gebruik glo ook ander vrugte vir sy kunswerke, maar verkies piesangs.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.