Foto’s: Kunswerke van kindertekeninge

Een van Fred Giovannitti se kunswerke (die oorspronklike kindertekening links)

Een van Fred Giovannitti se kunswerke (die oorspronklike kindertekening links)

Fred Giovannitti van Delawere in Amerika moet gereeld oorsee reis en dan verander hy sy drie kinders se tekeninge in pragtige sketse.

Giovannitti beskryf homself as ʼn pa, tattoekunstenaar, kunstenaar, ontdekker, omgewingskundige en entrepreneur.

Sy kinders Freddie (9), Sofie (8) en Jaxton (5) kan gewoonlik nie wag om te sien wat hy met hulle werk gedoen het nie.

Lees meer oor Giovannitti hier. en sien nog van sy kunswerke hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.