[Foto’s] Laat die koppe draai met dié haarstyle

Gee jou kreatiwiteit vrye teuels met dié interessante haarstylidees. Nou hoef jy nie net meer op ‘n kostuum staat te maak om die koppe te laat draai tydens ‘n temapartytjie nie! Talle haarprodukte, haarkleur en selfs speelgoed word in dié kunswerke ingespan. Stuur gerus jou eie pogings aan ons by [email protected].

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Hettie ·

Baie goeie idee en kreatief! Hou so aan sodat kinders dit baie kan geniet!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.