Foto’s: Landsvlae van elke land se tradisionele kos

Foto’s volg onderaan die berig. Die advertensie-agentskap WHYBIN\TBWA het 18 landsvlae ontwerp met kos wat gewoonlik aan elke land gekoppel word, berig die webwerf This is Marvelous. Die ontwerpe is gedoen as deel van ʼn bemarkingsveldtog vir die Sydney International Food Festival.

Klik hier om nog ontwerpe te sien.

Amerika: warmbrakke, tamatiesous en mosterd

Amerika: warmbrakke, tamatiesous en mosterd

Brasilië: Piesangblaar, lemmetjies, pynappel en grenadilla

Brasilië: Piesangblaar, lemmetjies, pynappel en grenadilla

Griekeland: Olywe en fetakaas

Griekeland: Olywe en fetakaas

Indië: Kerriehoender, rys, cheera toran en papadumbeskuitjie

Indië: Kerriehoender, rys, cheera toran en papadumbeskuitjie

Italië: Basiliekruid, pasta en tamaties

Italië: Basiliekruid, pasta en tamaties

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.