Foto’s: Mees kreatiewe Kersbome

As jy laatgeslaap het en nog nie ʼn Kersboom het nie, is hier ʼn paar idees wat jou dalk kan inspireer! Jou Kersversierings hoef beslis nie tradisioneel te wees nie.

Hier is ʼn paar van die mees kreatiewe Kersbome wat Bored Panda saamgestel het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.