Foto’s: Mens is nooit te oud vir liefde nie!

Die webwerf Bored Panda het ‘n fotogalery saamgestel van bejaarde paartjies wat ewige trou aan mekaar beloof, en wat duidelik wys dat mens nooit te oud is om verlief te wees nie.

Hier is ‘n paar van die bestes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.