[Foto’s] Ou horlosie-onderdele sorg vir besonderse kunswerke

Foto: facebook.com/allnaturalarts

Foto: facebook.com/allnaturalarts

Susan Beatrice is ʼn kunstenaar van New York wat ʼn verskeidenheid kunsvorme bemeester het. Sy is ʼn beeldhouer en skilder, maar dis veral haar werk met ou horlosie-onderdele wat haar laat uitstaan. Susan herwin onderdele van ou horlosies en gebruik dit op verskeie maniere in haar beelde. Haar werk het ongelooflike detail en laat ’n mens dink aan karakters wat net in boeke voorkom.

Lees die volledige storie hier.

Besoek gerus Beatrice se Facebook-blad vir meer besonderhede.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Milan ·

Sjoe! ‘n Mens het baie geduld nodig vir so iets. Ek haal my hoed af vir haar!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.