[Foto’s] Pret met eierkuns

Foto: Felicity Berkleef

Foto: Felicity Berkleef

Felicity Berkleef, ʼn 20-jarige fotograaf van Nederland, gebruik eenvoudige voorwerpe soos eiers, om grappige prentverhale te vertel.

“Hier is ʼn paar voorbeelde toe ek gesiggies op eiers geteken het om ʼn storie te vertel,” skryf sy oor dié foto’s.

Dis iets oulik om ook in die vakansie met die verveelde kinders te probeer!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.