[Foto’s] Reuse happies vir die kleinste mensies

Matteo Stucchi se kunswerk (Foto: idolcidigulliver, Instagram)

Matteo Stucchi se kunswerk (Foto: idolcidigulliver, Instagram)

Matteo Stucchi, ʼn bakker van Monza, Italië, het soettande wêreldwyd gaande met sy miniatuurkarakters wat die nageregte “maak”.

“Hoe ʼn nagereg lyk is net so belangrik as hoe dit proe,” verduidelik Matteo.

Daar is nie grense aan Matteo se verbeelding nie, en sy geduld is waarskynlik net so groot soos sy kreatiwiteit.

Volg gerus Matteo se kunswerke op Instagram – hy het reeds by 70 000 volgelinge.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.