[Foto’s] SA’ners bederf met uitsonderlike aurora-vertoning

Foto: SANAE 54, Facebook

Foto: SANAE 54, Facebook

Die groep Suid-Afrikaners by die permanente navorsingsbasis in Antarktika is onlangs bederf met ʼn besonderse aurora-vertoning.

Aurora is wit, geel, rooi of groen ligstrale wat veral in die poolstreke voorkom in ‘n waaiervorm of as ligboog.

Volg gerus die Sanae 54-span se doen en late op Facebook.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.