Die webwerf Bored Panda het ‘n lys van idees saamgestel wat jou huis uniek sal maak. Of mens al die idees kan bekostig, en of alles prakties is, bly egter ‘n ope vraag.
Hier is sewe van dié idees, maar die res kan hier gesien word.
Rolprent-teater in jou erf Bron: fancymaterial.com

Boomhuis-kamer vir jou kinders Bron: mytropolisdesign.com

Binne/buite-swembad Bron: Onbekend

‘n Strand onder jou tafel Bron: Justin Kemp

Tafel met swaaie Bron: psfk.com

Kandelaar verander jou kamer in ‘n woud Bron: hildendiaz.dk

Stoorplek onder die trappe Bron: Deriba Furniture

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
dit is regtig n goeie idee veral as n mens nie geld het om n huisie te begin