[Foto’s] Skoolfoto’s uit die jare 80 en 90 sal jou laat skater

Dit is altyd ʼn ondervinding om deur ou fotoalbums te blaai. Soms hoor ʼn mens die mooiste stories en dan raak jy sommer nostalgies of dalk ook ʼn bietjie hartseer oor tye wat verby is. En ander kere kan jy nie help om te lag nie, veral as dit kom by ou skoolfoto’s. Hier is ʼn paar skoolfoto’s van kinders in die VSA uit die jare 80 en 90.

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

Foto: awkwardfamilyphotos.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

20 Kommentare

Elma ·

Onvervangbaar. Myne is nog heelwat ouer maar goeie dae en jare

Arsène Lupin ·

Moet dit dalk nie sê skoolfoto’s uit die jare 70 & 80 nie?

charles ·

Janee so het ons hare gelyk daai tyd! lekker lag ek nou LOL LOL LOL

Sarie ·

Lekker gelag – maar wil net die sê – dit is nie ons land se fotos van daardie jare nie. Ons het skool uniforms (net soos vandag) en ons hare moes vasgemaak gewees het. Vir party van die style het ons hare slegs so gelyk net as jy na die “Disco’s” toe gegaan het.

Stephanie ·

Ja nee… Die “Big Hair” era.
Jissie en ons was so trots of ons kapsels.

Theuns ·

Ewig dankbaar dat ek n tiener in die 80tigs was,beste jare ooit en sal dit vir niks ruil nie!!Die musiek,die ninja skoene met wit kouse en n swart broek,die pers en geel klere kombinasie,die vryheid om te gaan fliek,yskaats en disko’s!!!

M ·

Theuns, dit is so waar. Vandag is my kinders tieners en ek wens so julle kon in dieselfde omstandighede as ons hulle jonk wees geniet.

danie ·

Ek vra altyd vir mense van ons ouderdom of hulle die ninja skoene onthou, dan kyk hulle my snaaks aan , ek is so bly jy noem dit ek het ak begin dink en het dit verbeel. Ek het skool toe gegaan met my ninja skoene wit kouse en swart broek. En op gerolde kort mou hemp

Annie ·

Hoe slaan die nostalgie my nou….. maar ek wonder net as ons oor 20 of 30 jaar na vandag se fotos gaan kyk, ons nie ook lekker gaan lag nie?

Niccy ·

Die arme onderwysers wat na die lokke moes kyk elke dag. Dankie aan die ou SA’se Onderwys Departement wat riglyne daar gestel het, en ons dit streng nagekom het. Dit het definitief orde in ons skole geskep en dissipline.

SARIE VAN HEERDEN ·

Moenie lag oor vanmelewe se jaremodes nie. Kyk sommer vandag terwyl jy in die motor vir jou man wag hoe lyk die haarmodes van vandag. Ek lag altyd oor die lang reguit blonde hare wat loshang om die gesig van iemand wat van “annerland” kom.

Thinus ·

Hahaha, ons ouers het net so goed gelyk met hulle kortbroek safari pakke, lang kouse met die kam in en grasshopper skoene!!

E.K. ·

Nou-ja, die Afrikaanse uitdrukking as per Maroela Media se “Idiome en uitdrukkings: “lyk soos een wat met die nagtrein gekom het” is duidelik hier van toepassing!

VanAfrika ·

Ons groot hare was ook nie so lelik gestyl nie, hierdie style is commin. Mode moet ophou ons era so lelik maak. Daar was niks soos groot hare, gatsby rokke, pencil rompe, minis, punk broek, stove pipes, tights, stilletos, shoulder pads, groot belde, visnet kouse, groot en lank oorbelle, colour coding, enkel boots met leg warmers en veral die boots met die dun hakke, baie bangels om die gewrig, helder en gekleurde grimering. Ons het gerock in die 80’s. Kyk hoe Dallas dit gedoen het, so het ons gelyk met baie klas

Cherokee ·

Die eerste enetjie, blond met die bril en lang hare oor die skouers, is steeds pragtig.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.