Alexius van der Westhuizen (46) het talle foto’s van weerlig tydens die somerstorms in Johannesburg geneem en ʼn ongelooflike samestelling daarvan gemaak.
Hy het telkens tydens drie uur lange sessies foto’s geneem van die weerlig en dan die beste skote oor mekaar geplaas om hierdie skouspelagtige kunswerke te skep, berig die Huffington Post.
Lees meer: Huffington Post
- Alexius van der Westhuizen, Greatstock/Barcroft Media
- Alexius van der Westhuizen, Greatstock/Barcroft Media
- Alexius van der Westhuizen, Greatstock/Barcroft Media
- Skouspelagtige foto van weerlig in Johannesburg deur Alexius van der Westhuizen, Greatstock/Barcroft Media. Alexius het ‘n paar foto’s van die weerlig gebruik en hierdie kunswerk saamgestel. Meer besonderhede in die artikel.
- Alexius van der Westhuizen, Greatstock/Barcroft Media
- Alexius van der Westhuizen, Greatstock/Barcroft Media
- Alexius van der Westhuizen, Greatstock/Barcroft Media
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Baie geluk met hierdie pragtige fotos van die weerlig. Alexius moes darem seker Job se geduld gehad het om dit te kon neem. Doen so voort!
Hy dink seker dit is die mooiste hond wat hy nog ooit gesien het. Baie goeie video!