Foto’s: Só lyk die bruidegom!

Foto: Cori Cook

Foto: Cori Cook

Almal kyk gewoonlik agtertoe om te sien hoe die bruid lyk wanneer sy by die kerk instap, maar min mense onthou van die bruidegom wat gewoonlik ‘n besonderse gesigsuitdrukking het wanneer hy sy bruid vir die eerste keer sien.

Amy Eley van Today het ‘n foto-album van die bruidegomme saamgestel.

Hier volg ‘n paar van die foto’s. Maroela het self ook ‘n paar foto’s gaan uitsnuffel. Klik hier om jou bruidegomfoto’s op ons Facebook-blad te plak!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Christelle Coetzee ·

Dis so oulik, paar van die manne se gesiggies laat my ook sommer trane in my oe kry!!!!!! Dis darem een dag wat n man mag huil sonder om sleg te voel!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.