[Foto’s] Só lyk Kersvader se tuisdorp

Lapland is ʼn betowerende plek: Met ʼn magdom sterre en die noordelike ligte is dit geen wonder Kersvader woon in dié pragtige streek van Finland nie. Dit is ook ʼn gunstelingplek vir fotograwe en toeriste. Dit is juis om dié rede dat die webwerf Bored Panda die beste foto’s van Lapland gedeel het.

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

CHRISTA ·

Nee dankie, ek sal nie elke winter daar wil bly nie want ek HAAT die koue met ‘n passie, maar ek sal so graag NET EEN KEER vir ‘n maand of twee in die winter daar wil wees, net om die sneeuval (soos dit oorsee sneeu) te kan beleef!!!

Jane ·

Wow, asemrowend .. sou graag daar besoek wou gaan afle, maar is heeltemal te bang vir die koue, ek dink dit kan ysig daar raak. Maar dit bly pragtig.

Rhode Grobler ·

Pragtig! Asemrowend! Meer as dit kan mens nie sê nie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.