[Foto’s] Só lyk nors troeteldiere ná ʼn goeie bad

Diereliefhebbers weet ʼn ordentlike badsessie doen ʼn troeteldier net goed, veral as hy saam met jou in die huis woon. Sommige diere is mal oor die water, maar vir ander is dié verpligte badtyd sommer nonsens. Kyk net dié diertjies se gesigsuitrukkings – ’n mens kan sien presies wat hulle van bad dink …

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: Facebook

Foto: boredpanda.com

Foto: Facebook

Foto: boredpanda.com

Foto: Facebook

Foto: Facebook

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

14 Kommentare

pamela Woest ·

Die grys kat “I’m gonna kill you in your sleep”….

Chaparel ·

As die pragtige diere kon praat wonder wat hulle vir ons sou se?

Marina ·

Chaparel, eerder nie want hulle sal al my geheime uitblaker lol

Elma ·

Te oulik! Ek het n breë glimlag op my gesig. Katjie wat aan die stok klou kan ek opvreet en daai enetjie met die wit handdoek oor sy kop lyk soos Yoda!! Chaparel, ek dink die diere vloek almal aan hulle binnekant alhoewel n hele paar n uitdrukking van groot smeking op hulle gesiggies het. ‘n Troeteldier bly n wonderlike ding.

Lydia Steyn ·

Ek het nou so lekker gelag. Dankie MM vir die positiewe “artikel”.

Marinda ·

Die arme hamster het omtrent die skok van sy lewe gekry! Hier is ‘n paar diere met donker gedagtes …

Sanet ·

Wha haaa! Ek wens ek kon ‘n foto van ons kat hier post na haar eerste bad by ons. Not ‘n happy camper!! :-) Haar uitdrukking grens aan die van die grys kat…..

m ·

Ag julle moet meer sulke artikels plaas wat mens laat glimlag. Diere is sulke fantasiese goed en laat mens altyd lag.

pamela Woest ·

Haha, ja, soos my kinders… “ek het dan gister gebad ma”….??

Meraai ·

My honde kyk my ook altyd so verwese aan as ek hulle bad. Maar is hulle vol streke as hulle ‘n uitkom kans kry om net gou weer in die grond te gaan rol en vir ounooi te wys ons sal weer vuil word.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.