[Foto’s] Só lyk nors troeteldiere ná ʼn goeie bad

Diereliefhebbers weet ʼn ordentlike badsessie doen ʼn troeteldier net goed, veral as hy saam met jou in die huis woon. Sommige diere is mal oor die water, maar vir ander is dié verpligte badtyd sommer nonsens. Kyk net dié diertjies se gesigsuitrukkings – ’n mens kan sien presies wat hulle van bad dink …

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

Foto: Facebook

Foto: boredpanda.com

Foto: Facebook

Foto: boredpanda.com

Foto: Facebook

Foto: Facebook

Foto: boredpanda.com

Foto: boredpanda.com

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

14 Kommentare

jongste oudste gewildste
pamela Woest

Die grys kat “I’m gonna kill you in your sleep”….

Charmaine Coetzee

aag te dierbaar !!!!!

Chaparel

As die pragtige diere kon praat wonder wat hulle vir ons sou se?

Elma

Te oulik! Ek het n breë glimlag op my gesig. Katjie wat aan die stok klou kan ek opvreet en daai enetjie met die wit handdoek oor sy kop lyk soos Yoda!! Chaparel, ek dink die diere vloek almal aan hulle binnekant alhoewel n hele paar n uitdrukking van groot smeking op hulle gesiggies het. ‘n Troeteldier bly n wonderlike ding.

Lydia Steyn

Ek het nou so lekker gelag. Dankie MM vir die positiewe “artikel”.