Foto’s: Só verskil jou trane

Trane van lag tot jy huil Foto: Rose-Lynn Fisher

Trane van lag tot jy huil Foto: Rose-Lynn Fisher

Nog foto’s volg onderaan die berig. Die fotograaf Rose-Lynn Fisher het gewonder of hartseertrane en gelukstrane van mekaar sou verskil, en het dit onder ʼn mikroskoop begin bestudeer.

Sy het 100 verskillende tipes trane ondersoek en bevind dat gewone trane, wat ons liggaam vervaardig om ons oë nat te hou, verskil drasties van trane wat ons vervaardig wanneer ons uie skil. Trane wat rol wanneer jy lekker gelag het, is ook anders as die trane wat rol wanneer jy huil omdat jy hartseer is.

Klik hier om haar webwerf en nog foto’s te sien.

Trane van rou Foto: Rose-Lynn Fisher

Trane van rou Foto: Rose-Lynn Fisher

Trane as jy uie skil Foto: Rose-Lynn Fisher

Trane as jy uie skil Foto: Rose-Lynn Fisher

Trane van lag tot jy huil Foto: Rose-Lynn Fisher

Trane van lag tot jy huil Foto: Rose-Lynn Fisher

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.