[Foto’s] Speelplekke wat selfs volwassenes sal lok

Monstrum, ʼn Deense maatskappy wat spesialiseer in kreatiewe en fabelagtige speelterreine vir kinders, se ontwerpe is só wonderlik dat selfs volwassenes ʼn draai of twee op dié terreine wil maak. Dié maatskappy is gestig in 2003 deur Ole Barslund Nielsen en Christian Jensen, voormalige stelontwerpers. Kreatiewe temas is veral in die speelterreine te sien: lugtorings, mallemeules en vuurpyle. Monstrum se speelterreine word reg oor die wêreld geïnstalleer – van Swede tot Egipte.

Watter een is jou gunsteling?

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

Foto: monstrum.dk

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

TM ·

Stem saam, maar dit sal ongelukkig afgebrand of beskadig word in SA.

Kobus Hattingh ·

Is daar nie n ryk Kapenaar wat so iets wil begin nie. Sal by hom of haar kom werk en sal dan ook die hele plek VOL bubblewrap diere maak :)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.