Foto’s: Vervelige strate opgekikker

Tom Bob is ʼn straatkunstenaar in New York en hy verander vervelige voorwerpe op straat (mangatdeksels, elektriese meters, pype en ander) in opwindende en vrolike prente om verbygangers se dag op te kikker.

Hier is ʼn paar foto’s van sy werk wat hy op sy Instragram-rekening publiseer. Sy werk is in New York te sien, maar ook in Boston, New Bedford, Massachusetts en ander stede.

Klik hier om nog van sy werk te sien

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

christa ·

baie kreatief. baie oulik. Wonder of hier iemand in SA is wat oor dit wil prober, dit sal oulik wees.

Veiligheidsinspekteur ·

Als is baie oulik behalwe die rooi brandkrane wat liewers net rooi gelos moet word vir noodgevalle.

jabulani. Khambule. ·

daagse. Ek wil graag my foto aan julle stuur. Ek dink dit sal afgeneem word, wanneer ek besoek aan julie afle.. Met vriendelike groete. Die uwe. Jabulani. Khambule.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.