[Foto’s] Vinkel en koljander…

Foto: leeeesa123 via Bored Panda

Almal weet die vere maak nie die voël nie, maar klere bly ʼn goeie manier om jou persoonlikheid ten toon te stel – en boonop te wys dat jy en iemand anders bymekaar pas soos ʼn hamburger en ʼn melkskommel.

As jy jaloers is op dié hemde, besoek gerus Maroela se aanlynwinkel, Die Koöperasie, waar ons ook bypassende hemde het vir jou en jou wederhelfte.

Die foto’s is deel van ʼn reeks wat deur die webwerf Bored Panda saamgestel is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.