Honde is soms soos klein kindertjies: hulle is oortuig as hulle net hul oë toemaak, kan niemand hulle sien nie. Hierdie fotoreeks is ʼn bewys dat hondekinders nie noodwendig as wegkruipertjiekoning aangewys sal word nie.
[Foto’s] Wanneer Wagter (probeer) wegkruip…
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
6 Kommentare
Oulik! Dankie Maroela!
Ja ek ken van hulle wegkruipertjie speletjies. Ons het twee, en hulle speel gereeld wegkruipertjie met mekaar, op en in die vreemdste plekke. Mens kan partykeer net lag! Dit is tog te kostelik!!
my bokser Casper kruip ook so onder die bed weg maar steek altyd n agterlyf of net sy
stert sien jy…..dan dink hy ons sien hom nie raak…..as ek praat dan all of a sudden hop sy stert op en af……dan maak ek of ek hom nie sien of hoor nie…..te dierbaar…..hond bly mens se beste vermaak en maat…….myne beslis…..
Ag dis te dierbaar. Ook persoonlikhede van hul eie met ‘n hartklop. So sweet !!
Ai ja, diere is maar my beste vriende! Kan maklik sonde rmense klaarkom maar beslis nie sonder my honde en katte nie. Hulle kritiseer my nooit, is altyd geduldig, liefdevol en vriendelik en veral getrou! Die eerste een is die grappigste – NET die oë is weggesteek, maar hy dink omdat HY nie kan sien nie, kan jy HOM ook nie sien nie! Te oulik man!