[Foto’s] Wanneer Wagter (probeer) wegkruip…

Honde is soms soos klein kindertjies: hulle is oortuig as hulle net hul oë toemaak, kan niemand hulle sien nie. Hierdie fotoreeks is ʼn bewys dat hondekinders nie noodwendig as wegkruipertjiekoning aangewys sal word nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Fanie ·

Ja ek ken van hulle wegkruipertjie speletjies. Ons het twee, en hulle speel gereeld wegkruipertjie met mekaar, op en in die vreemdste plekke. Mens kan partykeer net lag! Dit is tog te kostelik!!

esther brink ·

my bokser Casper kruip ook so onder die bed weg maar steek altyd n agterlyf of net sy
stert sien jy…..dan dink hy ons sien hom nie raak…..as ek praat dan all of a sudden hop sy stert op en af……dan maak ek of ek hom nie sien of hoor nie…..te dierbaar…..hond bly mens se beste vermaak en maat…….myne beslis…..

Theresa B ·

Ag dis te dierbaar. Ook persoonlikhede van hul eie met ‘n hartklop. So sweet !!

Eliza-beth ·

Ai ja, diere is maar my beste vriende! Kan maklik sonde rmense klaarkom maar beslis nie sonder my honde en katte nie. Hulle kritiseer my nooit, is altyd geduldig, liefdevol en vriendelik en veral getrou! Die eerste een is die grappigste – NET die oë is weggesteek, maar hy dink omdat HY nie kan sien nie, kan jy HOM ook nie sien nie! Te oulik man!

Gesiggie ·

Ja die honde darem… n mens se beste vriend, ek stem saam.. hul altyd bly om n mens te sien.. stertjies waai van blydskap.. hul praat nie terug, altyd geduldig tot hul kos kry.. soek net baie liefde en lekker kos.. My dogter se hondjie Ozzy kruip binne in die kussing sloop in, en daar sal hy nou slaap” wat is mens sonder hul? soos kinders vir ons.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.