Model van die Allure of the Seas Foto: sergeydolya.livejournal.com
Allure of the Seas is die wêreld se grootste passasierskip en kan 7 500 persone, insluitend 2 500 personeellede, vervoer.
Daar is ook ʼn ysskaatsbaan, verskeie sportbane, insluitend ʼn gholfbaan en rolbalbaan, rotsklimmure, ʼn gimnasium, groot spa en swembaddens. Daar is ook ʼn casino, winkels en karaokerestaurante, met nog swembaddens en sonbeddens op die dak.
MS Allure of the Seas word bedryf deur Royal Caribbean International en sy is 50 mm langer as haar susterskip, Oasis of the Seas. Aker Finnyards het in Februarie 2006 die skip bestel en vervaardiging is in 2008 in Turku, Finland, begin. Sy is in Desember 2008 ter see gelaat.
-
- Model van die Allure of the Seas Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Minigholfbaan op die skip Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Basketbalbaan op die skip Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Rotsklimmure op die skip Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Reusagtige fliekskerms Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- ‘n 700 meter lange baan Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Helikopterlandingstrook Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Foto: sergeydolya.livejournal.com
-
- Die Titanic in vergelyking met die Allure of the Seas
nou ja soveel weelde …wat kan mens se?
Awesome!!!
7500 persone, waarvan 2500 personeellede is. Dit is een personeellid vir elke 2 passasiers. Dit beteken elke passasier moet bydrae to die salaris van 1/2 personeellid + brandstof +instandhouding. Kan my nie eers indink wat n kaartjie sal kos nie….
R13289 ($897 omtrent) ongeveer vir een van daai cruises van omtrent 7 dae
Haal die foto’s af voor Zuma dit sien en ‘n privaat een wil he.
Lindie r13289 is n winskoop onthou in daai 7 dae seil die skip na verskeie lande en eilande. Alle kos van die beste is deel van die pakket, diens in jou kamer lakens word geruil als lekker. Wanneer ek geld het sal ek enigteid saam met vroutjie douwkie gaan vakansie hou……hoop ek wen die lotto
Is ek die enigste persoon wat sien dat daar nie genoeg “live rafts” is nie
En net soos die Titanic is daar maar baie min lewensreddingsbootjies…..
Was al op so Cruise. Dit was die beste en goedkoopste vakansie. Enigste probleem is….as daai gogga jou gebyt het wil jy aanhoudend gaan. Lewensredder bote kan baie mense inlaai.
Sal dit enige tyd aanbeveel