Christina Guggeri, ʼn digitale kunstenaar, het ʼn reeks prente saamgestel van wêreldleiers soos Obama, koningin Elizabeth, die Duitse bondskanselier Angela Merkel, die Dalai Lama en Pous Franciskus waar hulle iets alledaags doen – naamlik die badkamer besoek. Die reeks is getiteld “The daily duty”.
Guggeri het die foto’s op Facebook gelaai. Klik hier om al die foto’s op haar Facebook-blad te sien.
- President Barack Obama. Foto: Facebook
- Koningin Elizabeth
- Dalai Lama. Foto: Facebook
- Pous Franciskus. Foto: Facebook
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
3 Kommentare
nou kan ek omtrent nie van die vloer af opstaan nie !
Al wat daai lama nou kort is rustige Tibetaanse keel gorrel musiek innie agtergrond.
Ai! Hoe moet ek nou daai prentjies uit my kop kry? Dra die poep regtig sulke groot tente? Ek dog hulle is soos die skotte?