Gedig: Die laaisel van die sonbesie

Argieffoto (Foto: Skitterphoto, Pixabay)

George Weideman (1947 – 2008)

O gomgomgai! loep die voël wat die bont eiels lê
Sonbesie, wat het jy vil my te sê?

Sonop leeds het jy jou vlymfluit
in ʼn vaalgloen melkbos opgehang
Jou klank het klag man – my ole tuit
na wie is dit wat jy velang?

O ek sien, jy’s die son se stlaal
soms in bos of boompie vasgevang

Sonbesie, wat stolie jy vil my?
Êtse man, hou op met sklee!

Ek hensop maal, laat staan nog stly
– God het jou ʼn sekelstem gegee!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Rudolph Nel. ·

Hoe kry jy toegang tot Marula media she publikasies?

Christine ·

DANKIE Maroela vir die “Sonbesie” gedig … Iets mooi en betekenisvol tussen al die moord en doodslag, gee ons hoop dat die mensdom tog gered kan word van totale uitwissing.

Klara ·

Is ek reg as ek dink “Etsê” is ‘n Nama-woord? Dalk is daar iemand wat weet.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.