Die onderwysers van Hoërskool Belville in die Wes-Kaap het onlangs tot groot vermaak van die skoliere hul lywe op die verhoog geskud.
Harlem Shake is video’s wat op die internet gelaai word van ‘n groep mense wat ‘n komedieskets uitvoer op die maat van die “Harlem Shake”-liedjie. Die video is al duisende kere deur verskillende groepe mense uitgevoer en het in Februarie 2013 virale status op die internet bereik.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
dis nou die gees wil ander skole dit beter doen