Hoeveel 3’s in die foto?

Die foto wat almal verwar

Die foto wat almal verwar

Meer as 145 000 mense het al kommentaar gelewer op dié foto en niemand kan oënskynlik konsensus bereik ook die hoeveelheid 3’s op die foto nie.

Hollywood Shawtys het die foto aanvanklik gedeel en uit die kommentare is dit duidelik dat nie almal dieselfde hoeveelheid 3’s sien nie: die raaiskote strek van 17 tot 21.

Die verwarring spruit waarskynlik uit die feit dat daar 3’s op die toetsbord ingesluip het wat nie daar moet wees nie: die 8 is vervang met ʼn 3 en die “i” is ook ʼn 3.

Sommige persone is ook onseker of hulle die drie kolletjies van die seinsterkte as ʼn 3 moet beskou.

Terloops, ons sien 19. Hoeveel sien jy?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

65 Kommentare

jongste oudste gewildste
Chante

19? Of mis ek iets?

Hannelie

19. Dit is wat ek sien.

Henco

Daar is 19

christelle

Ek sien 19 :)

Nadia

19, sonder die 3 seinkolletjies…