Hoeveel 3’s in die foto?

Die foto wat almal verwar

Die foto wat almal verwar

Meer as 145 000 mense het al kommentaar gelewer op dié foto en niemand kan oënskynlik konsensus bereik ook die hoeveelheid 3’s op die foto nie.

Hollywood Shawtys het die foto aanvanklik gedeel en uit die kommentare is dit duidelik dat nie almal dieselfde hoeveelheid 3’s sien nie: die raaiskote strek van 17 tot 21.

Die verwarring spruit waarskynlik uit die feit dat daar 3’s op die toetsbord ingesluip het wat nie daar moet wees nie: die 8 is vervang met ʼn 3 en die “i” is ook ʼn 3.

Sommige persone is ook onseker of hulle die drie kolletjies van die seinsterkte as ʼn 3 moet beskou.

Terloops, ons sien 19. Hoeveel sien jy?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

65 Kommentare

Monique ·

19 as jy nie die 3 kolletjies tel nie
20 as hulle deel is van die telling

Trots Afrikaans ·

19
20 as jy die drie kolle tel
21 as jy die drie strepe van die sein tel

Asjas ·

19
Daar is drie 3’s in die naam, dis nou sonder die kolletjies.

Karma ·

19. Nou wat is so “verwarrend” daaraan? Dit wys weer net – ons mense LEES nie meer regtig nie.

Johann ·

Ek sien ook 19. Terloops, ek sien nog ‘n Johann wat kommentaar lewer. Moet hom net nie met my verwar nie asseblief.

Minette ·

Daar is ook
3-3×6+2=???
op fb. Die antwoorde is skokkend!

Pierre Celliers ·

As mens al die 3’s tel, is daar 19. Lyk my mense dink lesers word al dommer. Wat sou dan so danig moeilik wees met hierdie optel som. Partymaal verstaan ek nie die sin in dinge wat ons voorgehou word nie! Simpel, om die minste te se. Jammer, maar dis hoe ek voel.

elisabeth ·

30.

Tel tot 21.
dan 1.3=3
4-1=3
2+1=3
8-5=3
9-6=3
10-7=3
6-3=3
6-3=3?
11.3=33?
10.3=30?
111.3=333?
80-50=30?
10-70=30? ens ens.

ITa ·

32. 3’e 19x 3. (oo) 2x 3
wiFi teken 1
Bluetooth teken …1
E 2x 3 W 1x 3 M 2x 3
*️⃣ (4x 3 :)

Oupa ·

Ek reken 3 is 3, en nie drie of C of *** of ttt nie, anders is die aantal kombinasies en permutasies oneindig. Daar is negentien herhalings van die simbool 3. Beste manier is om alles wat nie soos die simbool 3 lyk nie, dood te krap en dan die tel-werk te doen. Mens kan ook van die onderkant van die skerm begin tel, om oëverblindery te verminder.

Mooi storie!

Lola ·

Ek tel 18 3’s (gewone 3) nie kriatief dink nie. Die syfer 3. Daar is 18.

Jaco ·

Sien 21
Sien maklik 19 maar kyk nader op die nommerbord, die 8 posisie is ook n 3 en die alha’s in die 4 nommer verskuil nog n 3

Eliza-beth ·

Die foto is bietjie dof – veral wat betref die “3” in plek van die “i” maar ja, ek sien 19!

REGVERDIG ·

Daar is 18 3’s, tel die kolletjies by: 19
Die 3 in die opskrik en die 3 by die fb icon tel nie, want hulle vra: Hoeveel 3’s sien jy “IN DIE FOTO”
Mis ek ook iets ???

Gesiggie ·

ASB”’ Gee tog n antwoord??? hoeveel 3 is daar nou eintlik… sodat ons kan weet”’soveel het 19 geraai??? wie is reg”

Paul ·

Dit sou nogal ‘n interessante sielkundige studie kon wees van waarom iets wat so absoluut banaal is, soveel belangstelling kan trek.

Suzette ·

Kyk weer die “3” syfer kom 15 keer voor. So maklik soos “tel net die drie’s”. Dis 15 keer.

Suzette ·

Whoopi skies na brille gaan nadertrek het sien ek toe die ander. Daar is 19 syfer”3’s”

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.