Meer as 145 000 mense het al kommentaar gelewer op dié foto en niemand kan oënskynlik konsensus bereik ook die hoeveelheid 3’s op die foto nie.
Hollywood Shawtys het die foto aanvanklik gedeel en uit die kommentare is dit duidelik dat nie almal dieselfde hoeveelheid 3’s sien nie: die raaiskote strek van 17 tot 21.
Die verwarring spruit waarskynlik uit die feit dat daar 3’s op die toetsbord ingesluip het wat nie daar moet wees nie: die 8 is vervang met ʼn 3 en die “i” is ook ʼn 3.
Sommige persone is ook onseker of hulle die drie kolletjies van die seinsterkte as ʼn 3 moet beskou.
Terloops, ons sien 19. Hoeveel sien jy?
19? Of mis ek iets?
19 as jy nie die 3 kolletjies tel nie
20 as hulle deel is van die telling
19
20 as jy die drie kolle tel
21 as jy die drie strepe van die sein tel
Kry 20, as jy alles at in 3 is tel??
Ek tel 19
19
Daar is drie 3’s in die naam, dis nou sonder die kolletjies.
Daar is 18
Ek sien ook 19 3’s
24 met die kolletjies, 23 sonder die kolletjies
19. Dit is wat ek sien.
ek sin ook 19
Daar is 19
Ek sien 19 :)
19, sonder die 3 seinkolletjies…
Sien 19
Daar is 19
Ek sien 20
Regstelling.. 19
Net 3’s is 19. Pare van 3 is 31
‘n Hele 19
19. Nou wat is so “verwarrend” daaraan? Dit wys weer net – ons mense LEES nie meer regtig nie.
Ek sien 19
Daar is 19
Ek sien 15
Daar is 19 3’s
Ek sien 18
Daar is 20
Ek sien 21
Ook 19.
Ek sien ook 19. Terloops, ek sien nog ‘n Johann wat kommentaar lewer. Moet hom net nie met my verwar nie asseblief.
Sien 25
Daar is ook
3-3×6+2=???
op fb. Die antwoorde is skokkend!
As mens al die 3’s tel, is daar 19. Lyk my mense dink lesers word al dommer. Wat sou dan so danig moeilik wees met hierdie optel som. Partymaal verstaan ek nie die sin in dinge wat ons voorgehou word nie! Simpel, om die minste te se. Jammer, maar dis hoe ek voel.
Daar is 19 drie’s.
Ek kry 24 :)
30.
Tel tot 21.
dan 1.3=3
4-1=3
2+1=3
8-5=3
9-6=3
10-7=3
6-3=3
6-3=3?
11.3=33?
10.3=30?
111.3=333?
80-50=30?
10-70=30? ens ens.
32. 3’e 19x 3. (oo) 2x 3
wiFi teken 1
Bluetooth teken …1
E 2x 3 W 1x 3 M 2x 3
*️⃣ (4x 3 :)
Dis hoeveel 3’e mens SIEN op die foto…! Dis 19
daar is 3
Ek tel 19 drieë.
Daar is 19
Ek reken 3 is 3, en nie drie of C of *** of ttt nie, anders is die aantal kombinasies en permutasies oneindig. Daar is negentien herhalings van die simbool 3. Beste manier is om alles wat nie soos die simbool 3 lyk nie, dood te krap en dan die tel-werk te doen. Mens kan ook van die onderkant van die skerm begin tel, om oëverblindery te verminder.
Mooi storie!
Ek tel ook 19”’
Ek tel 18 3’s (gewone 3) nie kriatief dink nie. Die syfer 3. Daar is 18.
Dis hoe dit is!
+ die een onder die 4. Jammer daars 19. Net 19.
Sien 21
Sien maklik 19 maar kyk nader op die nommerbord, die 8 posisie is ook n 3 en die alha’s in die 4 nommer verskuil nog n 3
April 1
(Sien net 19 )
LOL
EK SIEN 3
Ek se dit is 19 en finish en klaar!
19 jip
Ek sien net 7
Daar is 18
Die foto is bietjie dof – veral wat betref die “3” in plek van die “i” maar ja, ek sien 19!
19 Kolletjies is nie n syfer nie.
Ek sien/tel 31 driee
Daar is 18 3’s, tel die kolletjies by: 19
Die 3 in die opskrik en die 3 by die fb icon tel nie, want hulle vra: Hoeveel 3’s sien jy “IN DIE FOTO”
Mis ek ook iets ???
ASB”’ Gee tog n antwoord??? hoeveel 3 is daar nou eintlik… sodat ons kan weet”’soveel het 19 geraai??? wie is reg”
Dit sou nogal ‘n interessante sielkundige studie kon wees van waarom iets wat so absoluut banaal is, soveel belangstelling kan trek.
Die syfer “3” kom net 10 maal voor.
Dis is 25
Hulle se in die foto en dit is 18
Kyk weer die “3” syfer kom 15 keer voor. So maklik soos “tel net die drie’s”. Dis 15 keer.
Whoopi skies na brille gaan nadertrek het sien ek toe die ander. Daar is 19 syfer”3’s”
Tel dit maar weer daar is 19.7