Illustrasies: Liefde is…

liefde1Die Koreaanse kunstenaar bekend as Puuung meen liefde is iets waarmee almal kan identifiseer en dat dit in maniere kom wat ons maklik in die alledaagse lewe kan miskyk.

Volgens Puuung probeer sy die betekenis van liefde in die daaglikse lewe bepaal en dit dan vasvang in haar kunswerke.

Puuung het die illustrasies op haar Grafolio-blad gelaai:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.