Kinders wat soos hul poppe lyk

Die webwerf Bored Panda het ‘n lys van 20 kinders wat baie soos hulle poppe lyk, gepubliseer.

Hier is 10 van dié popgesiggies.

Besoek gerus Bored Panda se webwerf.

Bron:http://www.boredpanda.com/babies-dolls-look-alikes/

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Peet Schabort ·

Gaan kyk op die internet by “jo-da porseleinpoppe” waar Daan en Joey Jacobs van Pretoria vir my kleindogter so ‘n pop gemaak het.
Al wil jy nie so ‘n pop koop is dit nogtans die moeite werd om te gaan kyk.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.